Brunelleschi

Filippo Brunelleschi
Filippo Brunelleschi, soos uitgebeeld in Resurrection of the Son of Theophilos, Masaccio
Gebore
Filippo di ser Brunellesco di Lippo Lapi[1]

1377
Sterf15 April 1446
Florence, Italië
NasionaliteitItalië
BeroepArgitek, beeldhouer, meganiese ingenieur
Bekend virDie koepel van die Santa Maria del Fiore, die Katedraal van Florence
Ouer(s)Brunellesco di Lippo en Giuliana Spini

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Filippo Brunelleschi (Italiaans: [fiˈlippo brunelˈleski]; 1377 – 15 April 1446) was 'n Italiaanse ontwerper en 'n sleutelfiguur in argitektuur. Hy word as die eerste moderne ingenieur, beplanner en bouprojekbestuurder beskou. Hy was een van die vaders van die Renaissance. Hy is oor die algemeen bekend vir die ontwikkeling van 'n tegniek vir lineêre perspektief in kuns en die konstruksie van die Florence-katedraal. Sy prestasies sluit ook ander argitektoniese werke, beeldhou, wiskunde, ingenieurswese en skeepsontwerp is. Sy vernaamste oorblywende werke is vandag in Florence, Italië. Ongelukkig het sy oorspronklike lineêre perspektiefpanele nie behoue gebly nie.

  1. (en) Walker, Paul Robert (2003). The Feud That Sparked the Renaissance: How Brunelleschi and Ghiberti Changed the Art World. HarperCollins. p. 5. ISBN 0-380-97787-7.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search